Die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) het in 1988 sy ontstaan in Pretoria gehad. Ons lei predikante, onderwysers, sielkundiges en joernaliste met…
Meeste mense beskou Suid-Afrika as vanselfsprekend. Dit het in die mis van die geskiedenis ontstaan en sal vir altyd bly voortbestaan, want daar is ie…
Een ding waaroor almal in Suid-Afrika saamstem is dat korrupsie ʼn groot probleem is. Selfs die regerende party stem hieroor saam. Korrupsie mors geld,…
Die natuur bied hoop op nuwe lewe en kanse Die natuur word wakker uit haar winterslaap en verwelkom die lente gulhartig asof dit ’n lankverlore gelief…
Die redding gedurende die rampspoedige plundery wat die afgelope week in KwaZulu-Natal en Gauteng afgespeel het, was die stappe wat gemeenskapslede ge…
So ‘n aantal weke gelede het ‘n video die media aan die gons gehad oor twee “slim” bye wat ‘n koeldrankbottel se lossittende prop oopdraai om by die g…
Ons leef in 'n tyd waar burgerlike organisasies toenemend die rol van politieke organisasies oorneem. Wanneer jy die slagoffer van misdaad is, daag di…
Van my mooiste jeugherinneringe is die huisgodsdiens aan huis van my oorlede grootouers. Daar is Bybel gelees, gebid en Halleluja-liedjies gesing. My …
Onlangs, vir die eerste keer sedert die vroeë 1960’s, is daar tydens argeologiese opgrawings ‘n aantal fragmente van Bybelse boekrolle ontdek. Hierdie…
Leonardo di ser Piero Da Vinci was ‘n veelsydige genie, ‘n polimaat wat beduidende bydraes gelewer het op die gebiede van skilderkuns, beeldhoukuns, a…