Hulle sê die beste tyd om 'n boom te plant, is twintig jaar gelede. Die tweede beste tyd is nou. Ek lees in 'n Facebook-plasing (29 April 2023) van Ga…
Ek het onlangs vertel dat ek die voorreg gehad het om met 'n nuwe grondeienaar, Hans Tredoux*, se vrou, Elanie*, te gesels. Hulle het vroeër vanjaar '…
Ek het onlangs die voorreg gehad om met 'n grondeienaar se vrou te gesels. Hans Tredoux* het pas 'n plasie in die Oos-Kaap naby Jeffreysbaai aangeskaf…
Die wêreldwye tendens om kos rou te eet raak toenemend gewild. Ek en my man het ook maande gelede al begin om ’n rou kos-dieet te probeer volg. Ons he…
Natuurliefhebbers sal baie opgewonde wees om te verneem van twee splinternuwe Engelse publikasies uit Struik Nature se stal. Die veldgidse se titels i…
Sahil Bhardwaj Die blogger Sahil Bhardwaj noem op Quora vier voordele van selfvoorsienend wees, naamlik onafhanklikheid, besparing, gesonder leefstyl …
Wil jy selfvoorsienend wees of wil jy afhanklik bly van die sisteem? Wêreldwyd word mense, Suid-Afrikaners inkluis, daagliks met hierdie vraag gekonfr…
Nie almal van ons is so bevoorreg om ‘n plaas se spasie rondom ons te hê nie, maar die meeste van ons het so bietjie van ‘n boer in ons. Dink net hoe …
Die moringaboom oftewel peperwortelboom is ’n snelgroeiende, supergesonde wonderboom wat in elke tuin hoort. Plaaslik groei dit glo veral goed in Limp…
Ek geniet die eetbare plante in my tuin geweldig baie. Nie net is dit gesond, heilsaam en gerieflik nie, maar dit is ook terapeuties om vrugte, groent…