En daar kry ons ook Covid-19! As agtergrond - ons is ‘n egpaar in ons middel-60’s wat op ‘n plot bly en nie sosiaal baie aktief is nie. Ons pas wel on…
Covid-19 het die wêreld in rou gedompel. Miljoene mense het reeds beswyk aan die wrede siekte wat onder oud én jonk maai. Hierdie “miljoene” is nie bl…
Dit is opmerklik hoe baie mense deesdae sukkel om ’n positiewe ingesteldheid te handhaaf. Dit is asof ons gedurig veranderende wêreld heeltemal té vin…
JY het simptome ontwikkel wat jou laat dink jy mag dalk Covid-19 onder lede hê. Toe het jy jou dokter of die Covid-19 hulplyn geskakel en die raad gek…
Die sakegroep Sakeliga berei tans voor op litigasie met die doel om die permitstelsel vir besigheid te verwyder of te versag. Die doel is om die reg o…
Op Vrydag, die 1ste Mei, spring ek in my kar om die 3250 km heen en weer tussen Kaapstad en Pretoria so vinnig as moontlik kaf te draf. Dit neem my 37…
Die Coronavirussiekte, ook genoem Covid-19, is sekerlik op almal se lippe. In landboukringe word daar ook gereeld van virus- en ook ander soorte siekt…
Meneer Cyril Ramaphosa se aankondiging van die grendelstaat, waarvolgens ’n groot gedeelte van die land se bevolking in “huisarres” geplaas is, is deu…
Nighthawks, ‘n skildery deur Edward Hopper Ek skryf hierdie op die eerste dag van die drie weke ingeperkte staat as gevolg van Covid-19, wat in Suid-A…
Sedert ons vorige artikel oor die nuwe coronavirus het dit ‘n ander naam gekry en het die prentjie drasties verander. Die siekte het na elke vasteland…