‘n Oproep om te plant
Januarie lê voor ons soos vars, onbewerkte grond. Dit dra die stille belofte van wat kan groei wanneer ons bereid is om te plant. By City Gates herinn…
Waarvoor is jy geroep?
Maak 'n verskil op die gebied van jou roeping. Die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA) streef na die vervulling van Jesaja 58:12 deur die heropbou …
Boekoorsig: Kookboeke vir kinders
Dit is so lekker om te sien dat 'n uitgewer moeite doen om kookboeke vir kinders uit te gee en te bemark. Die koerier het onlangs twee pragboeke by my…
Kruie in die apteek
Ek het onlangs op 'n Facebook-groep waar tweedehandse boeke verkoop word, 'n hardeband boek getiteld Kruie in die apteek: die bese natuurlike alternat…
Boekoorsig: Gebedsjoernale vir manne en vroue
Twee gebedsjoernale het onlangs op my lessenaar beland: een vir mans en een vir vroue. Ek glo dat KragDag-lesers baie baat hierby sal vind. Beide joer…
Vat self die stuur – vorm saam ‘n vloot
Die mediadekking van die pas afgelope G20-beraad het feitlik uitsluitlik gefokus op: Die geskarrel om Johannesburg se strate, as reisroetes van intern…
Boekoorsig: Geloofsgedagtes vir jongmense
Dominee Jaco Strydom se boek getiteld Eendag is te ver: Geloofsgedagtes vir jong Jesusvolgelinge (180 bladsye) het onlangs by Lux Verbi verskyn. Dit i…
Hou vakansie by die huis
Wie wil nou nie oor 'n Desember hulle tasse pak, in die motor spring en die langpad aandurf na een of ander kusdorpie toe nie? Die skole sluit, dis va…
Omarm ‘n rustiger leefstyl
Die gedagte om 'n selfonderhoudende, volhoubare leefstyl te lei begin al meer aftrek by oud en jonk kry. Meer mense begin 'n ekovriendelike ingesteldh…
