Dit is so lekker om te sien dat 'n uitgewer moeite doen om kookboeke vir kinders uit te gee en te bemark. Die koerier het onlangs twee pragboeke by my…
Ek het onlangs op 'n Facebook-groep waar tweedehandse boeke verkoop word, 'n hardeband boek getiteld Kruie in die apteek: die bese natuurlike alternat…
Twee gebedsjoernale het onlangs op my lessenaar beland: een vir mans en een vir vroue. Ek glo dat KragDag-lesers baie baat hierby sal vind. Beide joer…
Die mediadekking van die pas afgelope G20-beraad het feitlik uitsluitlik gefokus op: Die geskarrel om Johannesburg se strate, as reisroetes van intern…
Dominee Jaco Strydom se boek getiteld Eendag is te ver: Geloofsgedagtes vir jong Jesusvolgelinge (180 bladsye) het onlangs by Lux Verbi verskyn. Dit i…
Wie wil nou nie oor 'n Desember hulle tasse pak, in die motor spring en die langpad aandurf na een of ander kusdorpie toe nie? Die skole sluit, dis va…
Die gedagte om 'n selfonderhoudende, volhoubare leefstyl te lei begin al meer aftrek by oud en jonk kry. Meer mense begin 'n ekovriendelike ingesteldh…
Lex Libertas het in ’n kort tydperk gevestig geraak as een van Suid-Afrika se mees dinamiese nuwe ideesentra en voorspraakgroepe. Die organisasie foku…
’n Stelsel wat gebore is uit die droom van gelykheid, het ontaard in ’n nagmerrie van dwang en korrupsie. Onder die vaandel van Swart Ekonomiese Bemag…
As daar 1 ding is wat elke Suid-Afrikaner weet, is dit dat wanneer dit reën, stortreën dit en wanneer dit stortreën, breek daar altyd iets. Dit was 1 …