Hulle sê die beste tyd om 'n boom te plant, is twintig jaar gelede. Die tweede beste tyd is nou. Ek lees in 'n Facebook-plasing (29 April 2023) van Ga…
Op die Kaapse Vlakte het Soil for Life oor jare met huishoudings gewerk wat min beheer oor hul voedsel gehad het. Die doel was nie om groot projekte t…
Vir lank het gesinne hul lewens ingerig asof iemand anders uiteindelik moet seker maak dat dinge werk. Dat die stelsel sal hou. Dat politici dinge sal…
Daar kom ’n punt waar die klein goed begin ophoop. Die krag gaan af. Die waterdruk is onvoorspelbaar. ’n Rekening styg sonder dat die diens verbeter. …
In ’n tyd waar die wêreld vinnig verander en die eise van die Vierde Industriële Revolusie (4IR) al hoe groter word, is dit belangriker as ooit om stu…
Dit is redelik voor die hand liggend dat die mensdom wêreldwyd 'n moeilike tyd tegemoetgaan. Selfs persone wat nog nooit voorheen die nodigheid ingesi…
Die staat is onlangs in die hof gedwing om die implementering van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) op te skort. Hierdie ontwikkeling volg op…
Die Anglo-Boereoorlog in kleur: Guerrillaoorlog, 1900-1902, Volume 2 deur Tinus le Roux word deur Protea Boekhuis uitgegee. Dit is die opvolg van Die …
KragDag-lesers maak erns met die Woord en leer ook hulle kinders van God se weë. Christian Art Publishers publiseer Dagstukkies en gebede vir dogters …