ATTSA is trots om ’n Vaandelborg van KragDag 2026 te wees. Hierdie vennootskap is vir ons meer as net ’n borgskap – dit is ’n bevestiging dat ons dies…
KragDag se tema vir 2026, “Druppels word strome. Strome word riviere”, herinner ons daaraan dat momentum die verloop van gemeenskappe, ekonomieë en se…
Pretoria FM het oor die afgelope dertig jaar sy plek ingeneem as ‘n sterk rolspeler wat verseker dat Afrikaanse luisteraars ingelig en vermaak word. D…
Wanneer mense die vryheid het om te onderneem, te bou en verantwoordelikheid vir hul eie toekoms te aanvaar, groei ondernemings. Werk word geskep. Gem…
Hoe word 'n gemeenskap sterker? Dit is 'n vraag waarmee ons by City Gates gereeld worstel. Die antwoord lê selde in een groot oplossing. Dit word gevi…
"Druppels word strome, strome word riviere." KragDag se tema vir 2026 herinner ons daaraan dat betekenisvolle verandering nie oornag plaasvind nie. Di…
In ’n tyd waar die wêreld vinnig verander en die eise van die Vierde Industriële Revolusie (4IR) al hoe groter word, is dit belangriker as ooit om stu…
ATTSA NPC is ’n dinamiese nie-winsgewende organisasie wat glo dat ware verandering begin waar hoop geplant word. Met ’n sterk fokus op volhoubare proj…
Op 26 Januarie 2026 het prokureurs namens Sakeliga, SAAI en Vrystaat Landbou die DA minister van landbou, John Steenhuisen, in kennis gestel dat hulle…
’n Vertelling deur Daryl Hardy, stigter van CityGates “Ek het iets in Mosambiek gesien wat my weer herinner het hoekom selfstandigheid nie ’n slagspre…