Ek het die voorreg gehad om die Kragopwekkingseminaar, wat deur Akademia en Solidariteit gereël is, by te woon. ‘n Uitgelese aantal sprekers het hulle…
Stowwe wat soms ‘n vastestof en soms ‘n vloeistof is... Teorie / Hipotese: Daar is stowwe wat by dieselfde temperatuur soms ‘n vloeistof en soms ‘n va…
Die feesgety is op hande, maar – soos my oorle ouma sou sê – die sogenaamde Christsmas feeling ontbreek.” Ons ry met pap wiele én die brieke is aan. 2…
Titel: Koerant Outeur: Hennie van Deventer Uitgewer: De Novo Uitgewers, Langebaan Hennie van Deventer, die outeur van Koerant, skryf op bladsy 3 só oo…
LÖTZ STRAUSS (13 Mei 1930 – 25 Nov 2020) Stil, broers, daar gaan ‘n man verby, hy groet en dis verlaas. Daar’s nog maar één soos hy; bekyk hom goed. D…
Ons Kinderwet kan omskryf word as ’n komplekse stel regte, pligte en verantwoordelikhede wat in belang van die kind nagekom moet word. Kinders se regt…
Sedert antieke tye is die vooruitstrewende boer deurentyd besig om te innoveer ten einde produksie te vermeerder, kwaliteit van produkte te verhoog en…
In ´n stap wat min begrip toon vir verarming en lewensverlies as gevolg van die grendelstaat, het Tshwane se Events Management afdeling die organiseer…
Ventilasie en verkoeling is twee begrippe wat nou verwant aan mekaar is en soms beteken die een die ander en omgekeerd. In die algemeen word onder ven…