Suid-Afrikaners leef in ’n uiters gewelddadige land waar misdaad hoogty vier. Ons hoef maar net ’n koerant oop te maak om te lees van die een grieselr…
Terwyl die elektrisiteitsopwekking deur koolstofvrystelling geïnhibeer word, word die mens se behoefte aan elektriese energie daagliks groter. Om hier…
Ongeveer 40 jaar gelede was die media, die groot koerante, televisie en radio, grotendeels onder beheer van die staat. Die enigste manier om die ander…
Een van die roepings van die Kerk vandag is om mense te wys op twee afgronde waarby ons maklik kan afval wanneer ons die tye wil lees. Die een is om e…
Ek was vroeër vandag gou in een van die goedkoper kettingwinkels waar ek gewoonlik so een maal in ses weke ’n trollie vol kruideniersware aanskaf. As …
Protea Boekhuis publiseer die Imperiale somer-reeks soos geskryf deur Karel Schoeman. Die lekkerte van hierdie boeke is dat dit nie bloot die geskiede…
Daar is baie vrae oor weerlig, die onsekerheid en risiko’s van weerlig asook wat veilige en effektiewe weerligbeskerming is. Ouma se raat om vensters …
Annatjie Lottering is ’n merkwaardige vrou. Sy is getroud met Harry, en hulle het vier volwasse kinders en vier kleinkinders. Sy ly aan ’n seldsame ne…
In 2020 het owerhede grootskaalse geweld gemobiliseer om burgers te dwing om, wat vir hulle die kosbaarste is, op te offer. Sosiale omgang met familie…
Onlangs noem ’n vriendin raadop dat haar seuntjie baie oorgewig is, en sy weet eerlikwaar nie hoe om hom te help nie. Dit breek haar hart, maar sy ver…