Professor Alwyn Swanepoel

Alwyn Swanepoel is 'n predikant wat dekaan is van die fakulteit Lettere en wysbegeerte by die Afrikaanse Protestantse Akademie (APA). Hy het sy doktorsgraad in die sistematiese teologie aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf in 2011 en is sedert 2016 dosent by die APA.