Ek onthou hoe verantwoordelik en besuinigend my grootouers, onderskeidelik in 1925 en 1931 gebore, altyd geleef het. Eers jare later ek besef hulle wa…
Ek het onlangs ’n meme op Daily Inspirational Quotes op Facebook gesien wat my diep laat nadink het. Die Engelse bewoording lui: “The most beautiful t…
Ek wil nou nie aandik of altyd op dieselfde aambeeld hamer nie, maar soms moet mens die stoute skoene aantrek en die aap uit die mou laat. Wie A sê, m…
Met die eerste oogopslag was daar twee elemente in die boek se titel wat my opgeval het. “Quit” en nie soos “gooi handoek in nie, maar soos in “uittre…
Jou gesondheid en die gesondheid van jou geliefdes is van wesenlike belang. Mense maak daarom seker dat hulle in die beste moontlike posisie is om dit…
Ek is in die bevoorregte posisie dat ’n naby familielid ’n finansiële adviseur is en dat ek haar altyd kan nader wanneer ek wonder of ek my geldsake n…
Verlede week het daar weer eens ’n groot storm op Facebook losgebars nadat dit aan die lig gekom het dat enorme hoeveelhede Afrikaanse boeke in PDF-fo…
Die afgelope tyd het daar ’n paar boeke verskyn wat oor geldsake en die raaksien van sakegeleenthede handel. Ek vertel meer oor drie van die boeke hie…
Elke besigheidseienaar het ‘n beperkte hoeveelheid hulpbronne. Om hierdie hulpbronne sinvol en doeltreffend aan te wend is seker een van die grootste …