Ontspanning
Varswatervisse van Suidelike Afrika
KragDag-lesers wat lief is vir visvang en bewaring kan gerus nader skuif. Paul Skelton, 'n emiritus professor in igtiologie aan Rhodes-universiteit, i…
Kom kyk vir die voëls van Diamantvallei
Op 12 April 2025 het jy die geleentheid om die kuns te leer om 'n amateur voëlkyker te word. Kom kuier by die Komma Koffiewinkel op Diamantvallei (by …
Komma Stap: Waar jy kan asem skep
Soms is al wat jy nodig het, 'n bietjie vars lug, 'n rustige stap en die sagte geluid van voëltjies in die bome. Op die bekende KragDag-terrein, te Di…
Nuwe boeke vir voëlkykers
Ornitoloë kan gerus naderskuif en hulle verlustig aan hierdie pragpublikasies oor voëls. Mens voel sommer lus en trek jou stapskoene aan, sit jou hoed…
Heling te vind in die natuur
Die ander dag lees ek toe van ’n tendens waar dokters toenemend “nature therapy”, ook genoem “ecotherapy” en “forest bathing” as alternatiewe behandel…
Nie alles in die lewe is ’n vrye keuse nie. En dit is goed so.
Baie van die mees basiese en dierbare dinge het ons as geskenke ontvang: die gesin en familie waarbinne ons gebore is, die gemeenskappe waardeur ons d…
Kos in bokse
Nie almal van ons is so bevoorreg om ‘n plaas se spasie rondom ons te hê nie, maar die meeste van ons het so bietjie van ‘n boer in ons. Dink net hoe …
Beplan jou besoek by KragDag
In die voorwoord het ek genoem dat ek elke keer na KragDag toe kom, met `n vraag of drie. En omdat ek weet hoekom ek KragDag toe kom, is dit vir my ma…
Laat kinderspeletjies herleef
’n Vinnige internetsoektog het my finaal oortuig van hoe sleg te veel skermtyd vir kinders is. Ek is dus ’n vurige voorstander daarvan dat die jongspa…