Die KragDag ekspo is so propvol besienswaardighede en aktiwiteite dat jy onmoontlik alles in een dag kan beleef. Voeg hierby dat die ervaring en belew…
Vry van staatsondersteuning, is elke klassieke musikant wat in Suid-Afrika en baie ander lande ‘n lewe wil maak, ‘n entrepreneur. Dit bring egter tall…
Die Junior Entrepreneurskompetisie by KragDag ‘n Maklike toekoms vir jongmense lyk, met die huidige stand van sake in die politiek en die ekonomie, ni…
Om selfstandig en staatsbestand te word het jy ‘n-boer-maak-‘n-plan ingesteldheid nodig. Dit is in hierdie opgewonde atmosfeer wat die grootste “Doen …
Wat was die Hanseliga? Hoe het hulle die wêreld se mees suksesvolle sakegemeenskap geword? En wat kan ons by hulle leer? In die interessante aanbiedin…
Virseker en KragDag was van oordeel dat dit nogal lekker sou wees om in hierdie tyd van groeiende energie-onsekerheid iemand te bederf met 'n volledig…
In KragDag se vorige nuusbrief is aangedui hoe Sakeliga hom beywer dom 'n verskil in ekonomiese vryheid vir 'n iedere een in die land te maak. Alhoewe…
Die minister van Finansies van Suid-Afrika, mnr. Tito Mboweni, het met vanjaar se begrotingsrede twee maal uit die Bybel aangehaal (Sagaria 8:12 en Ps…
AfriSake is in 2011 deur vooraanstaande sakelui gestig en het vinnig gegroei tot die sterkste sakeregtewaghond in Suid-Afrika. AfriSake het in 2018 ‘n…