HP Steyn
Terugblik op Sakeliga KragDag 2018
Die gure weer op die Donderdag en Vrydag van die ekspo kon aan duisende mense se entoesiasme geen afbreuk doen om Sakeliga KragDag 2018 by te woon nie…
Sakeliga KragDag 2018 kry sy eie “e-munt”!
Gaan jy saam geskiedenis maak? KragDag gaan vanjaar geskiedenis maak deurdat besoekers die geleentheid gaan kry om by die ekspo besigheid te doen deur…
Dit alles word by AfriSake KragDag 2018 uitgestal
Soms is mens skoon teleurgesteld wanneer jy na die tyd uitvind wat jy het deur nie 'n geleentheid by te woon nie, of nie geweet het waarvoor om uit te…
Beurtkrag – die spook wat nie wil verdwyn nie
Elke nou en dan verval ons in ‘n valse gerustheid dat Eskom in staat gaan wees om die ligte aan die brand te hou, want die regering sal hulle mos aan …
Geleentheid vir Jongmense, Entrepreneurs en Makers by KragDag ekspo
KragDag se inspirasie om “jou eie ding te doen” is nie net beperk tot die huidige volwasse generasie nie, maar met ‘n toekomsgerigtheid word die lewen…
KragDag – die “Doen-jou-eie-ding!” ekspo
KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (as jy “Afrikaanse” na “grootste” invoeg, kan jy “land” met “wêreld”…
Wat gebeur alles by KragDag en hoe kan jy deel in die KragDag gemeenskap?
In lyn met KragDag se Doen jou eie ding! leuse, wil KragDag nie met sentrale beheer en alleeninisiatief voorskryf wat die inhoud van jou selfstandighe…
KragDag 2018 kry ‘n nuwe hoofborg en tema!
Tydens ‘n mediabekendstelling op 14 Maart het AfriSake en KragDag aangekondig dat AfriSake die hoofborg is van vanjaar se ekspo. Die ekspo sal ge…
Wanneer sal ons vir ‘n naweek kan wegbreek maan toe?
Op 8 Februarie 2018, die dag toe Tesla se nuwe Roadster as hooffoto op ‘n KragDag nuusbrief verskyn het, het Elon Musk se ander indrukwekkende maatska…