In die tyd van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) en die British East India Company; handelsmaatskappye wat gedurende die 17de tot die 19de e…
In ‘n vorige artikel - Verstommende Hommeltuie – het ons gespekuleer oor die aanwending van hommeltuie as outonome aflewerings- en passasiersvervoer i…
5de Laan New York in 1900 – tussen ‘n straat vol perdekarre was daar darem een motorkar. Binne vyf tot tien jaar gaan die meerderheid motors op ons pa…
Vanuit die die sogenaamde Makersbeweging, ‘n omgewing waarin hoë tegnologie produkte tot stand kom, het die ontwikkeling van hommeltuie (drones) so dr…
Ons leef in die tyd van rekenaars en sakrekenaars. Vir ‘n paar rand het enige iemand met vingers toegang tot ‘n basiese sakrekenaar wat optel-, aftrek…
Ons kry dikwels vrae en interessante mededelings uit die KragDag gemeenskap. Vanweë die wye omvang van die KragDag selfstandigheidstema het ons nie di…
Kriptogeldeenhede is deesdae baie in die nuus. Om die braaivleisvure, by die werk praat almal oor hierdie geldeenhede se ongekende prysstygings, maar …
Dit is amper weer feesseisoen en veediefstal gaan skerp toeneem. Wees meer paraat en gaan die omheinings gereeld na en wees bedag op vreemdelinge wat …
Is elektronika vandag nog steeds so moeilik om te verstaan en te gebruik? Die kort antwoord hierop is: “Nee!” Vandag is daar soveel hulpbronne beskikb…