Die skrywer en resensent, Louise Viljoen, sal voortaan via KragDag se nuusbrief informele boekresensies en lesersindrukke deel van interessante boeke …
Die geskiedenis van meeste oorspronklike beesrasse in die wêreld is in geheimsinnigheid gehul. Mense van ‘n duisend jaar en meer gelede het dit nie no…
Dermmikrobioom is ‘n versamelnaam vir die genetiese materiaal van al die bakterieë, virusse, fungi en ander eensellige diertjies, wat in ons spysverte…
Mense stroom Suid-Afrika binne, aardverwarming vind plaas, daar is ekonomiese verarming, werkloosheid, geweld, diefstal, staatsinmenging, politieke st…
Voor 1994 was dit onwettig om jou kinders self by die huis skoolonderrig te gee. André en Bokkie Meintjes is byvoorbeeld tronkstraf opgelê omdat hulle…
Wisselrigters (inverters) is ‘n krities belangrike komponent van ‘n sonkragstelsel, maar is ook een van die mees ingewikkelde komponente. Die funksie …
Marthinus Jacobus Oosthuizen het op ‘n groot veeplaas in die distrik Uitenhage grootgeword. Sy ouers het hulle veral op perde en beeste toegelê en Tie…
Tuisonderwys, as ’n alternatief tot tradisionele onderwys, is besig om ’n geweldige groei te beleef na gelang die staat al meer geluide maak waarin hu…