Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Yavor Rusinov se boek getiteld Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak het pas by Lig in Duisternis uitgewers verskyn. Dit is keurig in A…
Die jaarlikse Sakeliga KragDag Sentraal Ekspo vind vanjaar vanaf 9 tot 12 Augustus 2023 plaas. Gaan loer hier hoe om by die Diamantvallei Landgoed, so…
Titel: Armand kook kaal – die maer uitgawe Outeur: Armand Aucamp Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 978-0-7993-9607-2 Armand kook kaal – die maer uitgawe …
Titel: Die Bybel in Fokus Outeurs: Louis Jonker, Jan Botha en Ernst Conradie Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 978-0-79632-233-3 (sagteband) ISBN: 978-0-79632…
Boekresensie: In gesprek met Waldimar Outeur: Waldimar Pelser Uitgewer: LAPA ISBN: 978 0 7993 9615 7 In gesprek met Waldimar deur Waldimar Pelser Wald…
Titel: Geloof in ’n tyd soos hierdie Outeur: Jan du Rand Uitgewer: CUM ISBN: 978 1 4316 2250 4 Geloof in ’n tyd soos hierdie deur Jan du Rand “Verande…
Titel: Landbou Boerekos – van die plaas na die tafel Outeur: Arina du Plessis Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978-0-7981-7713-9 Landbou Boerekos …
Wanneer jy meer tyd as gewoonlik op hande het, is dit dalk ’n goeie idee om daardie ekstra beskikbare ure wys te gebruik. Een só ’n manier is om jou k…
Titel: South Africa’s Survival Guide to Climate Change Outeurs: Sipho Kings en Sarah Wild Uitgewer: Pan MacMillan ISBN: 978-1-77010-669-7 South Africa…
Beurtkrag is ’n noodsaaklike euwel waarmee ons vir lief moet neem. Teen dié tyd wis ons wel dat dit nie help om steen en been te kla en in sak en as t…