Verbeel die volgende: Mia is in haar voertuig vasgekeer ná ‘n massiewe botsing op die N1. Sy voel benoud en bang en die bloed uit ’n kopwond brand haa…
Die ander dag lees ek toe van ’n tendens waar dokters toenemend “nature therapy”, ook genoem “ecotherapy” en “forest bathing” as alternatiewe behandel…
Baie van die mees basiese en dierbare dinge het ons as geskenke ontvang: die gesin en familie waarbinne ons gebore is, die gemeenskappe waardeur ons d…
Ek onthou hoe verantwoordelik en besuinigend my grootouers, onderskeidelik in 1925 en 1931 gebore, altyd geleef het. Eers jare later ek besef hulle wa…
Naledi publiseer Willie Spies se boek getiteld Eie Rigting. Spies dra hierdie publikasie op aan sy vrou, hulle sewe kinders, “en veral julle nageslag,…
Ons leef in ‘n tydperk in Suid-Afrika se geskiedenis waar uiteenlopende ideologieë en beleidsomgewings in een regering van nasionale eenheid saamgevoe…
André, ‘n Vrystaatse boer, was saam met sy vrou en kinders aan tafel, besig om te eet toe hy twee indringers met Pangas in hulle erf gewaar. Hy het di…
Een van die staat se kernverantwoordelikhede is om Suid-Afrikaners se veiligheid te verseker. Staatsverval het op alle vlakke ‘n invloed op ons lewe -…
Ek het onlangs ’n meme op Daily Inspirational Quotes op Facebook gesien wat my diep laat nadink het. Die Engelse bewoording lui: “The most beautiful t…
Terwyl Dawie Roodt waarsku dat die 2024 staatsbegroting dui op toenemende vernietiging - van sleg na slegter - in die komende vyf jaar, meen Piet le R…