Mikrokontroleerders het die afgelope paar jaar baie gewild geraak onder persone wat daarvan hou om hulle eie elektroniese projekte te bou – selfs vir …
Behalwe vir heuningbye is daar nog duisende ander soorte bye. Trouens, wêreldwyd is reeds meer as 16 000 byespesies opgeteken, terwyl daar miskien nog…
Hetsy jy ‘n sonkragstelsel wil aanskaf of slegs elektrisiteit wil bespaar, jou elektriese energieverbruiksprofiel is nuttige en handige inligting om t…
Die waarde van onderwys sal seker deur bitter min mense betwis word, maar mense mag oor die inhoud wat aan die woord geheg word, hemelsbreed verskil. …
Gratis video’s oor wiskunde, wetenskap, ’n ekoswembad, narvisse en nog vele meer! Voel wiskunde en wetenskap soms vir jou leweloos, té teoreties en se…
Ek sien dikwels mense wat met so ‘n tikkie meerder-waardigheid verwys na een of ander uitvindsel of produk wat hulle skatryk gaan maak. Hulle kort egt…
Dit was in 1957 dat Mnr Bob Wolf vanaf Nederland na Suid-Afrika geïmmigreer het. In 1964 het hy ‘n kleinhoewe in Bronkhorstspruit gekoop wat hy gereel…
Die tempo waarteen die verkope van sonkrag-stelsels in Suid-Afrika groei word deur 'n verskeidenheid faktore beïnvloed. Daar is onder andere, Eskom-ta…
Wat is OA? : Dit is 'n siekte wat jou gewrigte aantas en waar die kraakbeen al hoe meer afbreek, inflammasie toeneem en uiteindelike uitloop op n been…
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer alle paaie lei na Diamantvallei, aan die oostekant van Pretoria, waar Sakeliga KragDag 2019 vir 8, 9 en 1…