Tien feite oor Osteoarthritis (OA)

  1. Wat is OA? : Dit is ‘n siekte wat jou gewrigte aantas en waar die kraakbeen al hoe meer afbreek, inflammasie toeneem en uiteindelike uitloop op n been op been situasie. Dit veroorsaak uiteindelik chroniese pyn en verlies van beweging. Dit is die mees algemene vorm van artritis. Dit word gekenmerk deur progressiewe agteruitgang en verlies van artikulêre gesteente met gepaardgaande strukturele en funksionele veranderinge in die hele gewrig, insluitend die synovium, meniskus (in die knie), periartikulêre ligamente en subchondrale been.

  2. Biomerkers (voor- en pro-inflammatoriese sitokiene) is verantwoordelik vir die afbreek en ontsteking van kraakbeen.

  3. Die Simptome is:

    • Gewrigspyn
    • Gewrigstyfheid
    • Spierswakheid
    • Beenvergroting en swelling
  4. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het OA as ‘n prioriteitsiekte verklaar.

  5. In Suid-Afrika (1 op 5) leef 12 miljoen mense met artritis.

  6. OA is ‘n groeiende probleem in die wêreld. Dieet en lewenstyl word as belangrike risikofaktore beskou.

  7. OA is ‘n leidende oorsaak by persone met chroniese gestremdheid, veral by persone van 70 jaar en ouer.

  8. OA is een van die algemeenste oorsake van chroniese pyn by volwassenes van 65 en ouer.

  9. BEHANDELING HELP, MAAR GEEN GENESING VIR OSTEOARTHRITIS IS MOONTLIK NIE.

  10. 60% van die OA-pasiënte is vrouens.

Kompetisie-tyd: Stuur ‘n WhatsApp of SMS na 061 192 2377 met u naam,van, vonkposadres en antwoord en staan ‘n kans om ‘n maand se Flexofend™ voorraad te wen. Kompetisie eindig DV Saterdag 10 Augustus, wenners sal 12 Augustus gekontak word.

VRAAG: WAT IS DIE NUWE GESONDHEIDSPRODUK SE NAAM WAT GEWRIGSPYN BEDUIDEND VERMINDER?

Kom besoek gerus AZARIAH se stalletjie by die Sakeliga KragDag Ekspo vanaf 8 – 10 Augustus 2019 om meer van Osteoarthritis-behandeling te wete te kom.

5.00 avg. rating (94% score) - 1 vote
Christine Buys
  • Christine Buys

3 Comments

  • Baie dankie vir die inligting aangaande OA. Maar watse leefstyl moet jy handhaaf om dit te verhoed, of te verbeter?

  • Azariah

  • Flexofend

Leave a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui