En daar kry ons ook Covid-19! As agtergrond - ons is ‘n egpaar in ons middel-60’s wat op ‘n plot bly en nie sosiaal baie aktief is nie. Ons pas wel on…
Ek het geen mediese agtergrond nie, maar ek het wel beide my ouma en oupa as verswakte bejaardes tot hulle afsterwe verpleeg – hulle is albei ná perio…
Covid-19 het die wêreld in rou gedompel. Miljoene mense het reeds beswyk aan die wrede siekte wat onder oud én jonk maai. Hierdie “miljoene” is nie bl…
Hier volg algemene raad tydens die Covid-19 pandemie uit my oogpunt as ma en huisvrou met mediese agtergrond. Sommige standpunte mag gesien word as ko…
Glikane (glycans) is ’n term waarmee die gewone persoon glad nie vertroud is nie. Die meeste van ons is ook nie bewus daarvan dat daar lank reeds stud…
In ‘n vorige artikel is gekyk na omgekrapte weerpatrone as ‘n werklike of bydraende oorsaak en gevolg van die stofstorms. Die herstel van grondgesondh…
Die vermoë om te beweeg is ‘n baie belangrike aspek van ons lewe. Vra maar vir enige persoon wat ‘n verlamming van een of meer ledemate opgedoen het! …
Hierdie artikel is ‘n opvolg van ‘n vorige artikel oor die krag van slaap. Ten spyte daarvan dat mens en dier baie kwesbaar is tydens slaap, is die fe…
‘n Beknopte opsomming van die eerste deel van ‘n onderhoud met Prof. Matt Walker, professor in Neuro-wetenskap en Sielkunde aan die Universiteit van K…
In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodm…