Verlede week het daar weer eens ’n groot storm op Facebook losgebars nadat dit aan die lig gekom het dat enorme hoeveelhede Afrikaanse boeke in PDF-fo…
Die afgelope tyd het daar ’n paar boeke verskyn wat oor geldsake en die raaksien van sakegeleenthede handel. Ek vertel meer oor drie van die boeke hie…
Elke besigheidseienaar het ‘n beperkte hoeveelheid hulpbronne. Om hierdie hulpbronne sinvol en doeltreffend aan te wend is seker een van die grootste …
Mens staan werklik verstom oor hoe ‘n mens se uitkyk en siening van sake binne die bestek van enkele maande verander het. Ná die aankondiging van ‘n s…
Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskille…
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterr…
Ekonomiese en geopolitiese verwikkelinge in die huidige era lei tot vrae oor die toekoms van elektrisiteitsvoorsiening. Dit geld wêreldwyd, maar ook i…
In die tyd van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) en die British East India Company; handelsmaatskappye wat gedurende die 17de tot die 19de e…
Nedbank het Suid-Afrika se eerste sonkragbanktak, volgens eie aanspraak, in Mncwasa, ongeveer 60km van Mthatha in die Oos-Kaap bekend gestel. In wat v…