Die waarde van Besigheidsafrigting in onsekere tye Die invloed van Covid-19, ‘n dreigende oorlog, stygings in brandstof- en kommoditeitspryse, tesame …
Dit was vir my ’n voorreg om met Elsabé Ebersohn te gesels oor die dienste en produkte wat sy aanbied. Elsabé, ’n ingenieur van beroep, is ’n spontane…
Ek is in die bevoorregte posisie dat ’n naby familielid ’n finansiële adviseur is en dat ek haar altyd kan nader wanneer ek wonder of ek my geldsake n…
Die Covid-19-pandemie het die hele wêreld onverhoeds betrap. Ons moes blitsvinnig aan ’n nuwe normaal gewoond raak, terwyl ons deurentyd ons geliefdes…
Met KragDag se ekspo wat binnekort plaasvind, is dit dalk ’n goeie idee om jou verkoopstrategie op te skerp. Dis is nie genoeg om bloot ’n stalletjie …
Om ‘n inkomste te verdien uit sonkrag is ‘n interessante konsep. Daar is talle maniere waarop hierdie tegnologie aangewend kan word om ‘n verdienste t…
Enige besigheid het ‘n hart nodig. Óns besigheid se hart is Corlia Meiring. Oudste dogter van Zachie en Pearl Janse van Rensburg is gebore in Reitz in…
Waag met toegeruste VERTROUE … wel vanjaar is daar geen tekort aan waagmoed as dit by ons KRAGkids Junior Entrepreneurs van 2020 kom nie!! Die junior …