Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende …
Die eksponensiële aard van tegnologiese vooruitgang, kan ’n hele industrie onherkenbaar verander. Dit is veral waar, wanneer ontwikkeling op verskille…
Weet jy dat daar eintlik verskeie maniere is wat jy geld deur 'n webblad kan verdien? Jy hoef nie 'n besigheidseienaar of entrepreneur te wees om geld…
In hierdie nuwe era van sogenaamde “pop-up”-ondernemings, is innovasie die dryfkrag van baie nuwe superbesighede. Dink aan Uber, 'n taxi-diens wat nie…
Die belangrikheid van betroubare stelsels in 'n besigheid kan nie onderskat word nie. Dit was iets waaraan ek herinner is die dag toe ek 'n week se we…
PROMOSIE-ARTIKEL ‘n Pasgebore baba se honger- en versadigingsentrum werk presies soos dit bedoel is. As ‘n baba honger is, huil hy tot hy sy melk kry.…
STELSELS is ‘n area in besigheid wat gereeld onderskat word, maar dit is ‘n area wat noodsaaklik is om 'n besigheid doeltreffend te bestuur. Stelsels …
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 14:30 en 15:30 in die Raadsaal op die KragDagterr…