LAPA Uitgewers publiseer PJ en Geo Botha se boek getiteld Word ryk, bly ryk: Hoe om welvaart te skep en bestuur. Dit beslaan 174 bladsye en is tjokken…
Christelike Uitgewers Maatskappy (CUM) publiseer Vroue van die Bybel deur Wayne Barber, Eddie Rasnake en Richard Shepherd. Hierdie boek beslaan twaalf…
Ek was so dankbaar toe Elsabé Brits, skrywer van Emily Hobhouse: Geliefde verraaier vir my ’n getekende kopie van haar besonderse boek stuur met die b…
Tafelberg publiseer Johan Fourie, ’n internasionaal-gerekende professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch en ook rubriekskrywer vir Rappor…
’n Rukkie gelede het ek ’n artikel geskryf getiteld “Laat kinderspeletjies herleef” wat hier te lees is. Ek beklemtoon hierin dat ouers daarteen moet …
Daar is vandag sowat 900 miljoen mense in Sub-Sahara Afrika wat geheel en al op tradisionele kruiekure aangewese is. Wêreldwyd is mense ook besig om a…
Tafelberg Uitgewers publiseer Daniel Strauss se splinternuwe boek getiteld Werk soos ’n miljardêr. Strauss is ook die skrywer van die topverkoperboek …
Ek het onlangs ’n heerlike boekpakkie van Van Schaik Uitgewers ontvang met die volgende vier Engelse titels: Introduction to marketing – a Southern Af…
Murdoch Books publiseer The Food Saver’s A-Z deur Alex Elliot-Howery en Jaimee Edwards. Dit is ’n stewige, hardeband publikasie en beslaan 518 bladsye…
CUM Boeke publiseer Johan Smith se boek getiteld Depressie, spanning en uitbranding. Hy verduidelik in hierdie tweede uitgawe wat pas vrygestel is hoe…