Dr CJH (Johan) Coetzee, 'n bedryfsielkundige met 'n doktorsgraad in leierskap in prestasie en verandering, se jongste boek getiteld Opgee se gat! het …
'n Splinternuwe uitgawe van dr. Pieter van Jaarsveld se topverkopboek getiteld Dink jouself gelukkig het pas by Lux Verbi verskyn. Dink jouself gelukk…
Ek was baie opgewonde toe ek hoor die gasvrye Willie Strauss se jongste resepteboek getiteld Sinkhuisresepte is pas deur Lapa gepubliseer, want ek het…
KragDag-lesers wat lief is vir visvang en bewaring kan gerus nader skuif. Paul Skelton, 'n emiritus professor in igtiologie aan Rhodes-universiteit, i…
Glanssjefs Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren het saamgespan om hierdie pragpublikasie, 'n splinternuwe kosboek getiteld Skepselkos uit Naled…
Dop jy ook gereeld jou beursie om in die hoop dat daar genoeg rande en sente is om 'n vakansie te onderneem? Vir baie van ons is 'n wegbreek kus of Bo…
Die volgende natuurboeke het onlangs by Struik Nature, ’n afdeling van Penguin Random House, verskyn. Al drie hierdie Engelse publikasies sal pragtige…
Ornitoloë kan gerus naderskuif en hulle verlustig aan hierdie pragpublikasies oor voëls. Mens voel sommer lus en trek jou stapskoene aan, sit jou hoed…
Ons het die einde van 'n epog bereik - 'n merkwaardige tydperk van groot geskiedkundige belang in die menslike geskiedenis. Ons is getuies van die val…
Naledi publiseer Willie Spies se boek getiteld Eie Rigting. Spies dra hierdie publikasie op aan sy vrou, hulle sewe kinders, “en veral julle nageslag,…