Michael D. Watkins, die outeur van The First 90 Days waarvan meer as ’n miljoen kopieë wêreldwyd verkoop het, se jongste boek is getiteld The Six Disc…
Die volgende splinternuwe titels waarin natuurliefhebbers sal belang stel, het onlangs op my lessenaar beland. Wat is nou lekkerder as om tyd in die n…
Natuurliefhebbers sal baie opgewonde wees om te verneem van twee splinternuwe Engelse publikasies uit Struik Nature se stal. Die veldgidse se titels i…
As natuurliefhebber is ek altyd baie opgewonde wanneer daar nuwe veldgidse verskyn. Hierdie gidse is gewoonlik omvattend en gesaghebbend, en dit bevat…
Selfdoeners wat graag hulle eie kos kweek en verwerk en ’n gesonde dieet en leefstyl wil handhaaf, kan gerus die volgende hardebladomslag Engels boek …
Met 2024 net om die draai, is dit beslis ’n goeie idee om jaar- en dagbeplanners as Kersgeskenke vir jou geliefdes te gee. Hierdie bedagsame presente …
Penguin Random House UK publiseer The diary of a CEO geskryf deur Steven Bartlett. Die boek beslaan 260 bladsye en beskryf 33 fundamentele besigheids-…
Fantasi Uitgewers publiseer Elisenda Roca se uitmuntende Wen!-reeks wat op sewejariges gemik is en sosiale vaardighede op ’n deernisvolle en kindervri…
Dit is altyd opwindende nuus wanneer daar nuwe opvoedkundige leesstof vir kinders verskyn. Uitgewers doen baie moeite om boeke van waarde na hierdie u…
Ek is sommer baie opgewonde om hierdie drie 2023-titels aan KragDag lesers voor te hou. Elke boek bevat ’n kaart, pragtige kleurfoto’s, interessante f…