Pharos publiseer Skryf Afrikaans van A tot Z: Die essensiële gids vir taalgebruikers (SAAZ3), ’n hersiene uitgawe. KragDag voel saam met ons lesers en…
Huisgodsdiens. Dalk kom die beeld van ’n stoere oom met ’n indrukwekkende baard wat met ’n dreunende stem uit ’n groot familiebybel voorlees by jou op…
Met die temperatuur wat daal, wil mens mos leesstof aanskaf waarmee jy op koue aande voor ’n kaggelvuur jou tyd kan verwyl. Die volgende lesenswaardig…
Struik Nature, ’n druknaam van Penguin Random House SA, publiseer die bygewerkte uitgawe van Identifiseer die bome van Suider-Afrika geskryf deur Braa…
Protea Boekhuis publiseer die Imperiale somer-reeks soos geskryf deur Karel Schoeman. Die lekkerte van hierdie boeke is dat dit nie bloot die geskiede…
Die bekende Herman Lensing, kosredakteur van die tydskrifte SARIE en SARIE KOS en aanbieder van verskeie van sy eie gewilde kosprogramme op TV, se ses…
Penguin publiseer Mynie speel met vuur deur Mynie Steffens. Ek hou graag Mynie Steffens se braaiproe-kookboek getiteld Mynie speel met vuur aan KragDa…
Brei-entoesiaste kan gerus naderskuif en hulle vergewis van Christa Swanepoel se lieflike breipatroonboek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. …
Professore Herrie van Rooy (Ou Testament) en Hermie van Zyl (Nuwe Testament), twee gerekende teoloë, het die verklarende notas, temas, tekskritiese in…