Sedert vroegste tye kom mense bymekaar rondom vure vir hitte, kos, lig en ‘n gevoel van veiligheid en gemeensaamheid. Aanvanklik was die oop houtvure …
Hierdie artikel is ‘n opvolg van ‘n vorige artikel oor die krag van slaap. Ten spyte daarvan dat mens en dier baie kwesbaar is tydens slaap, is die fe…
‘n Beknopte opsomming van die eerste deel van ‘n onderhoud met Prof. Matt Walker, professor in Neuro-wetenskap en Sielkunde aan die Universiteit van K…
Ignaz Phillip Semmelweis Wie ken die naam Ignaz Semmelweis? Nie baie mense nie! Iemand wat potensieel ‘n beroemde baanbreker in die mediese wêreld was…
Deel 2 – Beskikbare Tegnologieë In Deel 1 het ons na die verskillende Internet-teminologieë gekyk wat in die algemeen gebruik word. Deel 2 handel in b…
Deel 1 - Internet-terminologie Kommunikasie is ‘n integrale deel van ons lewe en as u hierdie lees, het u ook internet as ‘n kommunikasiemedium. Maar …
Weet jy van hierdie groep mense wat vir ‘n tydperk van omtrent 200 jaar in Amerika in gemeenskappe gelewe het en wat ‘n direkte invloed in hul omgewin…