Dis heerlike lente
Hier by ons in die Oos-Kaap begin die vyebome letterlik bot. Die lente is hier. Daar is sowaar klein vruggies aan ons vroeëperskebome en moerbeibome. …
Boekoorsig: Uit die Beek 2026
Hierdie Bybelse dagboek is al oor die honderd jaar oud. Die jongste weergawe, Uit die Beek 2026, is pas deur Lux Verbi uitgegee en is reeds beskikbaar…
Die International Agricultural Academy for Africa (i3A): Geakkrediteerde Aanlyn Landbou-Opleiding vir Afrika
Die International Agricultural Academy for Africa (i3A) het oor die afgelope dekade sy plek gevestig as een van die voorste opleidingsinstansies in di…
Krag vir die toekoms van Landbou – volhoubare energie waar jy die meeste nodig het
In Suid-Afrika se ontwikkelende landbousektor is betroubare toegang tot elektrisiteit van kardinale belang – veral in afgeleë, buite-netwerk of netwer…
KragDag 2025: Wat om te verwag
Elke jaar bring KragDag mense bymekaar wat self wil bou aan ’n onafhanklike en volhoubare toekoms. Die ekspo is veel meer as net ’n uitstalling – dit …
Welstand deur Werksyn
Elke jaar kies Solidariteit Helpende Hand met toewyding en visie ’n jaartema wat rigting gee aan hul dienswerk en samehorigheid bevorder onder donateu…
Pretoria FM: Waar luisteraars, lesers en kykers tuiskom
Vir meer as dertig jaar bied Pretoria FM ‘n platform waar onafhanklike nuus en aktuele inhoud gehoor kan word. Met nuus- en aktualiteitsprogramme soos…
13 jaar van leer: Lesse uit King Price se reis in versekering
Oor die afgelope 13 jaar het King Price ’n invloedryke speler in die Suid-Afrikaanse versekeringsbedryf geword. Met meer as ’n dekade se ervaring in d…
Boekoorsig: Dek die tafel
Hierdie kosbare resepteboek het pas by Lig in Duisternis Uitgewers verskyn. Dit is honderd vier en dertig bladsye lank, is propvol heerlike koesterres…
