Virseker en KragDag was van oordeel dat dit nogal lekker sou wees om in hierdie tyd van groeiende energie-onsekerheid iemand te bederf met 'n volledig…
Wanneer jy ‘n sonkragstelsel aanskaf het die keuse van sonpanele nie net ‘n invloed op die sonstelsel se prestasie nie, maar dit het ook ‘n kritiese i…
Ten einde 'n groter en meer winsgewende besigheid te bou, is daar vyf areas van bemarking en verkope waaraan 'n besigheidseienaars aandag behoort te g…
In KragDag se vorige nuusbrief is aangedui hoe Sakeliga hom beywer dom 'n verskil in ekonomiese vryheid vir 'n iedere een in die land te maak. Alhoewe…
Die minister van Finansies van Suid-Afrika, mnr. Tito Mboweni, het met vanjaar se begrotingsrede twee maal uit die Bybel aangehaal (Sagaria 8:12 en Ps…
AfriSake is in 2011 deur vooraanstaande sakelui gestig en het vinnig gegroei tot die sterkste sakeregtewaghond in Suid-Afrika. AfriSake het in 2018 ‘n…
Tydens die Sakeliga KragDag 2018 ekspo het die paneelbespreking oor ekonomie gehandel oor: "Ekonomiese Selfstandigheid in onseker tye". Verskeie vrae …
Muggies (wetenskaplike naam Culicoides) veroorsaak seisoenale siektes van skape, bokke, wild, beeste en perde gedurende die laat somer en herfs, nadat…
Met elke dag se gejaag om te oorleef en ten spyte van die uitdagings wat ons tans in ons land moet trotseer, vergeet ons soms dat ons besigheid die be…
Dit maak my nogal verleë om te erken hoe onnadenkend ek self soms my eie aankope doen. Die naweek is die gasoond gebruik en na etlike kere se gebruik …