Om selfstandig en staatsbestand te word het jy ‘n-boer-maak-‘n-plan ingesteldheid nodig. Dit is in hierdie opgewonde atmosfeer wat die grootste “Doen …
Vroeg in hierdie jaar het die skrywer vir sy jaarlikse mediese ondersoek gegaan. Bloedtoetsuitslae het aangedui dat daar ‘n verhoging in die Prostaats…
Ons leef in tye waar grondgryp en grondbesettings, nie net op plase nie, maar ook in stedelike gebiede ‘n realiteit is. Skrywer Nico Uys het ‘n aantal…
Wat was die Hanseliga? Hoe het hulle die wêreld se mees suksesvolle sakegemeenskap geword? En wat kan ons by hulle leer? In die interessante aanbiedin…
Virseker en KragDag was van oordeel dat dit nogal lekker sou wees om in hierdie tyd van groeiende energie-onsekerheid iemand te bederf met 'n volledig…
Wanneer jy ‘n sonkragstelsel aanskaf het die keuse van sonpanele nie net ‘n invloed op die sonstelsel se prestasie nie, maar dit het ook ‘n kritiese i…
Ten einde 'n groter en meer winsgewende besigheid te bou, is daar vyf areas van bemarking en verkope waaraan 'n besigheidseienaars aandag behoort te g…
In KragDag se vorige nuusbrief is aangedui hoe Sakeliga hom beywer dom 'n verskil in ekonomiese vryheid vir 'n iedere een in die land te maak. Alhoewe…
Die minister van Finansies van Suid-Afrika, mnr. Tito Mboweni, het met vanjaar se begrotingsrede twee maal uit die Bybel aangehaal (Sagaria 8:12 en Ps…