Waar ondernemers bou, groei hoop
Wanneer mense die vryheid het om te onderneem, te bou en verantwoordelikheid vir hul eie toekoms te aanvaar, groei ondernemings. Werk word geskep. Gem…
KragDag 2026 – Hoop moet sigbaar wees
Hoe word 'n gemeenskap sterker? Dit is 'n vraag waarmee ons by City Gates gereeld worstel. Die antwoord lê selde in een groot oplossing. Dit word gevi…
Die Afrikaanse Protestantse Akademie: Waar druppels strome word
"Druppels word strome, strome word riviere." KragDag se tema vir 2026 herinner ons daaraan dat betekenisvolle verandering nie oornag plaasvind nie. Di…
Sonkrag: Van “Ag nee…” na “Ag lekker!” ☀️⚡
Daar was ’n tyd toe Suid-Afrikaners net oor rugby, reën en braaivleis gepraat het. Vandag is dit munisipale kragonderbrekings, tariefverhogings en kra…
Boekoorsig: Siel-Spasie:Selfontdekking en sielesorg
Ine de Vries is 'n inspirasie vir elke vrou. Met 'n graad in drama in haar sak het sy ook 'n magistergraad in sielkunde verwerf. Sy het 'n privaat pra…
Selfstandig én interafhanklik
Daar het voorheen 'n wanopopvatting bestaan dat persone wat 'n selfonderhoudende leefstyl nastreef in wese eintlik maar wanaangepaste inidividue of ge…
Van kragrekening tot selfstandigheid – Hoe die Kloppers-gesin reeds meer as die helfte van hul sonkragbelegging verhaal het
Toe die Kloppers-gesin van die Moot in Augustus 2022 besluit het om in sonkrag te belê, was hulle motivering eenvoudig: hulle wou groter beheer oor hu…
Energie as Vryheid: Oor die politiek van afhanklikheid
Vryheid word dikwels beskryf as die afwesigheid van beperkings. Maar in die alledaagse lewe voel vryheid gewoonlik baie eenvoudiger as dit. Dit is die…
Sonkrag – ‘n Oorsig van wat jy moet weet om die regte stelsel te kies
Vir baie mense voel sonkrag nog soos iets tegnies en ingewikkeld. In werklikheid bestaan die meeste huishoudelike sonkragstelsels uit vier kernkompone…
