Marieta McGrath is ‘n kinderboekskrywer en digter. Sy is die wenner van talle digkompetisies en haar debuutkinderboek, Die groot kompetisie, het in 2021 by Naledi verskyn.
Huisgodsdiens. Dalk kom die beeld van ’n stoere oom met ’n indrukwekkende baard wat met ’n dreunende stem uit ’n groot familiebybel voorlees by jou op…