Bouwe van der Eems
Bouwe van der Eems en sy vrou Debbie het hulle 5 kinders tuis opgevoed sedert 2000. In 2002 het hy betrokke geraak by tuisonderwysorganisasies toe hy trustee geword het van die Pestalozzi Trust, ‘n regsfonds vir tuisonderwys.
In 2011 het hy en sy gesin die aanlyn platform SAHomeschoolers.Org gebou, met die doel om die beginpunt te wees vir almal wat belangstel in tuisonderwys en hulle deel te maak van die tuisonderwys ekostelsel. In 2013 het hulle in samewerking met KragDag begin om tuisonderwys ekspo’s te organiseer.
Bouwe het ‘n MSC graad in elektroniese ingenieurswese by the Universiteit van Stellenbosch verwerf en is ’n geregistreerde professionele ingenieur. Hy speel ook die Franse Horing en is saam met sy kinders in die Bellville Hoër Simfoniese Blaasorkes. Hy en sy gesin woon in Kaapstad en hy is ook ‘n aktiewe lid van die plaaslik inwonersverenigings.
In 2020 het owerhede grootskaalse geweld gemobiliseer om burgers te dwing om, wat vir hulle die kosbaarste is, op te offer. Sosiale omgang met familie…
Meeste mense beskou Suid-Afrika as vanselfsprekend. Dit het in die mis van die geskiedenis ontstaan en sal vir altyd bly voortbestaan, want daar is ie…
Een ding waaroor almal in Suid-Afrika saamstem is dat korrupsie ʼn groot probleem is. Selfs die regerende party stem hieroor saam. Korrupsie mors geld,…
‘n Verhaal van sentralisasie en verval Sedert die negentigerjare het die Suid-Afrikaanse regering stelselmatig ouers se beheer oor onderwys weggeneem …
Suid-Afrikaners is toenemend gefrustreerd met die verval van die land as gevolg van wanbestuur deur die staat. Die Demokratiese Alliansie (DA) het tyd…
Politici hou van die gedagte van een oplossing vir almal. As daar met sekerheid gesê kan word dat daar een oplossing is wat die beste is vir almal, da…
Ons leef in 'n tyd waar burgerlike organisasies toenemend die rol van politieke organisasies oorneem. Wanneer jy die slagoffer van misdaad is, daag di…
Die regering se grendelstaathantering van Covid-19 het die skoolstelsel in 'n doodspiraal geplaas. Daar is minder onderwysers, omdat heelwat onderwyse…
Toenemend word daar beweer dat daar 'n ekonomiese herstel ("reset") of herbegin gaan kom. Ons huidige ekonomiese bedeling is gebaseer op die Bretton W…
Die Online Home Education Expo - Africa 2020 vind plaas van 13 tot 17 Oktober 2020 en bied geleentheid aan besoekers om lesings te besigtig, aan werks…