Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Titel: Koerant Outeur: Hennie van Deventer Uitgewer: De Novo Uitgewers, Langebaan Hennie van Deventer, die outeur van Koerant, skryf op bladsy 3 só oo…
Titel: Jou geldsake Outeur: Theo Vorster Uitgewer: Tafelberg ISBN: 978-0-6240-9139-4 Hou finansieel kop in onseker tye Welvaartkenner Theo Vorster, di…
Titel: Weber se Beste Braaiboek Outeur: Jamie Purviance Uitgewer: Struik Lifestyle ISBN 978-1-43231-030-1 ISBN ePub 978-1-43231-042-4 Prys R390,00 Die…
Titel: God se smokkelaar Outeurs: Broer Andrew in samewerking met John en Elizabeth Sherrill ISBN: 978-0-620-86013-0 Sy sending was om die wêreld te v…
Titel: Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika: ’n historiese perspektief Outeur: C. Marius Oosthuysen Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 978-1-4853-…
Dit is opmerklik hoe baie mense deesdae sukkel om ’n positiewe ingesteldheid te handhaaf. Dit is asof ons gedurig veranderende wêreld heeltemal té vin…
Titel: Die VLV-Kookboek Uitgewer: Human en Rousseau ISBN: 978-0-7981-7736-8 Met Die VLV-Kookboek gedenk die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland hulle…
Daar het die afgelope ruk baie interessante Engelse veldgidse op my lessenaar beland. Ek het dit goed gedink om hierdie pragpublikasies onder u aandag…
Titel: Emigreer of bly Outeur: Stephan Joubert Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 978-0-7963-2227-2 Emigreer of bly deur Stephan Joubert Menige Suid-Afrikaners…
Dit is net menslik dat baie van ons in hierdie dae voel dat ons maar kan tent opslaan op moedverloor se vlakte, want hoe bly ’n mens positief wanneer …