Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Ek bewonder mense wat die talent het om met hulle hande te skep – hulle wat uit niks uit iets moois kan optower. Lindi Burger, ’n mediese student in h…
Is dit die mens beskore om platsak en so arm soos ’n kerkmuis deur die lewe te gaan as jy nie so gelukkig was om met ’n goue lepel in die mond gebore …
Titel: Met een voet in die Bybel Outeur: Gert Janse van Rensburg Uitgewer: Kreativ SA ISBN: 978-1-928478-86-7 800 Afrikaanse spreekwoorde, idiome, vas…
Titel: Tesourus van Afrikaans Outeurs: L.G. de Stadler & A. de Stadler Uitgewer: Pharos ISBN: 978-1-868-90213-2 Die splinternuut bygewerkte heruit…
Ek werk al etlike jare vryskut as manuskripontwikkelaar, redigeerder en teksversorger. ’n Groot verskeidenheid onafgeronde manuskripte (fiksie en nie-…
Hoe gemaak wanneer jy jou sente ’n paar maal moet omdraai, maar steeds jou geliefdes af en toe wil bederf en spesiaal laat voel? Met dié dat so baie g…
Titel: Plekname van Suider-Afrika Outeurs: Peter E. Raper, Lucie A. Möller, L. Theodorus du Plessis ISBN: 978-1-4853-0760-0 Ek is baie opgewonde oor …
Die feestyd is op hande. Gesinne skaal hulle bedrywighede af en spandeer meer tyd saam. Of julle nou met vakansie gaan of met Jan Tuisbly se karretjie…
Titel: Planetarium Uitgewer: Protea Boekhuis Outeur: Raman Prinja ISBN: 978-1-4853-1152-2 Planetarium bied aan lesers die geleentheid om ’n leersame i…
Die feesgety is op hande, maar – soos my oorle ouma sou sê – die sogenaamde Christsmas feeling ontbreek.” Ons ry met pap wiele én die brieke is aan. 2…