Dit was nie uit die staanspoor my plan om ‘n entrepreneur te word nie. Om die waarheid te sê was ‘n eie besigheid nie eintlik iets waaraan ek gedink h…
‘n Paar jaar gelede het ek ‘n artikel oor klimaatsverandering vir ‘n koerant geskryf en hoe klimaatsverandering tot die uiteindelike ineenstorting van…
In 1986 het die tydskrif, The Economist, die eerste keer die sogenaamde Big Mac® Indeks gepubliseer wat ‘n tong-in-die-kies poging was om die Koopkrag…
In lyn met KragDag se Doen jou eie ding! leuse, wil KragDag nie met sentrale beheer en alleeninisiatief voorskryf wat die inhoud van jou selfstandighe…
Die gedagte om vrugte, groente en in die algemeen, verskillende voedselsoorte te preserveer is ‘n eeue-ou gedagte, wat jare terug al byna vervolmaak w…
Op 8 Februarie 2018, die dag toe Tesla se nuwe Roadster as hooffoto op ‘n KragDag nuusbrief verskyn het, het Elon Musk se ander indrukwekkende maatska…
Meeste ondernemings se bemarkings-oogmerk is daarop gerig om nuwe klante (customers) of kliënte (clients) te werf. Volgens die woordeboek word die woo…