Geen water-, elektrisiteit- of riool-rekening Die aardskip-konsep is ontwikkel deur die argitek, Mike Reynolds, en is meer as 40 jaar oud. Waarom maak…
Wat is die verskil tussen ontdekking, uitvinding en innovasie? Dit lyk asof daar redelik eenstemmigheid is dat ontdekkings iets is wat vantevore reeds…
Stres is ‘n gonswoord wat meeste van ons amper op ‘n daaglikse basis hoor, van lees of self gebruik. Ons diagnoseer onsself, maar ook ander mense gere…
Akwaponika as boerderymetode raak al hoe meer bekend en gewild, omdat dit so ‘n gesonde, biologiese soort boerdery is, wat vanaf ‘n klein skaal in die…
In ‘n vorige artikel - Verstommende Hommeltuie – het ons gespekuleer oor die aanwending van hommeltuie as outonome aflewerings- en passasiersvervoer i…
5de Laan New York in 1900 – tussen ‘n straat vol perdekarre was daar darem een motorkar. Binne vyf tot tien jaar gaan die meerderheid motors op ons pa…
Vanuit die die sogenaamde Makersbeweging, ‘n omgewing waarin hoë tegnologie produkte tot stand kom, het die ontwikkeling van hommeltuie (drones) so dr…
Ons leef in die tyd van rekenaars en sakrekenaars. Vir ‘n paar rand het enige iemand met vingers toegang tot ‘n basiese sakrekenaar wat optel-, aftrek…
Kriptogeldeenhede is deesdae baie in die nuus. Om die braaivleisvure, by die werk praat almal oor hierdie geldeenhede se ongekende prysstygings, maar …
Ons kry dikwels vrae en interessante mededelings uit die KragDag gemeenskap. Vanweë die wye omvang van die KragDag selfstandigheidstema het ons nie di…