TLU SA het gedurende die week van 19 – 24 April 2021 die Noord-Kaap besoek en in verskeie gemeenskappe ‘n draai gemaak. Die doel was om uit te reik na…
Sedert 1897 is TLU SA dáár vir die kommersiële boer wat meestal as familie-boerderye funksioneer. Daar word altyd gesê dat indien mens vir die toekoms…
TLU SA het in ‘n persverklaring hulle skok en teleurstelling uitgespreek oor die nasionale minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking…
Sedert antieke tye is die vooruitstrewende boer deurentyd besig om te innoveer ten einde produksie te vermeerder, kwaliteit van produkte te verhoog en…
Die landbou sub-ekspo, wat verlede jaar vir die eerste keer deel uitgemaak het van die Sakeliga KragDag Ekspo, het groot aftrek gekry en reeds met hie…
Baie mense is teen verandering gekant. Wanneer jy tot veranderinge gedwing word, skop mense gewoonlik vas omdat, soos die ou garde sê: “Ek het vir jar…