Op 26 Januarie 2026 het prokureurs namens Sakeliga, SAAI en Vrystaat Landbou die DA minister van landbou, John Steenhuisen, in kennis gestel dat hulle…
’n Vertelling deur Daryl Hardy, stigter van CityGates “Ek het iets in Mosambiek gesien wat my weer herinner het hoekom selfstandigheid nie ’n slagspre…
Jeugwerkloosheid in Suid-Afrika bly ’n ernstige uitdaging. Volgens amptelike statistiek staan werkloosheid onder jongmense tussen 15 en 34 jaar tans o…
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van die werkgewersorganisasie NEASA, skryf aan Gwede Mantashe, minister van minerale en petroleumhulpbronne: Geagte…
Op Vrydag 28 November 2025 het KragDag saam met ons vennote ’n besonderse Kultuur-oggend by die kantore van King Price bygewoon. Sowat 40 gaste was de…
Dinah Bronkhorst Diepte verg moeite. Soos om te grawe—om werklik dieper te gaan—vereis dit harde werk. Dit is nie altyd gemaklik nie; soms is dit seer…
Bladsy uit die tydskrif. ontbytSAKE se eksklusiewe 25-Jaar vieringstydskrif is NOU GRATIS in DIGITALE formaat beskikbaar om aanlyn te lees of om op jo…
Aan die einde van 2024 het die gedagte ontstaan om ’n e-publikasie te begin wat die leemte kon help vul wat deur die verdwyning van gedrukte Afrikaans…
NEASA en Sakeliga het ’n formele aanmaningsbrief aan die Minister van Arbeid en Indiensneming en die Minister van Binnelandse Sake gerig waarin hulle …
Dawie Roodt (Uitvoerende Direkteur by Efficient Group) en Russell Lamberti (Uitvoerende Direkteur by Sakeliga) beoordeel of Suid-Afrika se onlangse ek…