Terwyl Dawie Roodt waarsku dat die 2024 staatsbegroting dui op toenemende vernietiging - van sleg na slegter - in die komende vyf jaar, meen Piet le R…
Die Afrikaner-verklaring het ‘n nuwe bedeling in die Suid-Afrikaanse politiek ingelui. Die vorige bedeling was gebasseer op ‘n unitêre bekwame Suid-Af…
Die wêreldwye tendens om kos rou te eet raak toenemend gewild. Ek en my man het ook maande gelede al begin om ’n rou kos-dieet te probeer volg. Ons he…
Sahil Bhardwaj Die blogger Sahil Bhardwaj noem op Quora vier voordele van selfvoorsienend wees, naamlik onafhanklikheid, besparing, gesonder leefstyl …
Wil jy selfvoorsienend wees of wil jy afhanklik bly van die sisteem? Wêreldwyd word mense, Suid-Afrikaners inkluis, daagliks met hierdie vraag gekonfr…
Selfdoeners wat graag hulle eie kos kweek en verwerk en ’n gesonde dieet en leefstyl wil handhaaf, kan gerus die volgende hardebladomslag Engels boek …
Daar is wêreldwyd ’n al groter wordende beweging van mense wat verkies om ’n selfonderhoudende en selfvoorsienende leefstyl te voer. Ja, daar is stede…
Hoe om jou eie reënwater opgaar stelsel op te stel Of jy nou in 'n stedelike gebied woon of in `n plattelandse dorpie, weet jy waarskynlik dat water p…
Die beskikbaarheid (of dan eerder die onbeskikbaarheid) van elektrisiteit het so ‘n beduidende invloed op die ekonomie en ons daaglikse lewens dat dit…
Promosie Artikel Jy ken die magteloosheid en frustrasie om in die donker gelaat te word. As 'n huiseienaar in hierdie pragtige, maar krag-gestremde la…