Louise Viljoen
Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.
Ek hoor dikwels dat mense die versugting uitspreek om óf hulle eie lewensverhale, óf hulle familie se geskiedenis op te teken vir die nageslag. Wat ’n…
Titel: Kinders wat moor Outeur: André le Roux Uitgewer: Tafelberg Uitgewers ISBN: 978-0-62408-942-1 Kinders wat moor deur André le Roux Die gedagte da…
Diere 18 Feb 2020
Dokter Karin Lourens het in 2002 as veearts gekwalifiseer by Onderstepoort, TUKS. In 2017 open sy saam met me. Nicci Wright, ’n deurwinterde wildlewe…
Titel: Onverskrokke – Bewakers van die veld Outeur: Jan Roderigues Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 978-1-4853-1089-1 Onverskrokke – Bewakers van die v…
Titel: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe Outeur: Johannes Bertus de Villiers Uitgewer: Tafelberg Uitgewers ISBN: 978-0-7981-7977-5 …
Diere 4 Feb 2020
Ek hoor toe mos (sowaar as padda manel dra) hoe iemand kla dat sy nie kan slaap nie omdat die paddas wat om haar swembad boer kwansuis te hard kwaak. …
Diere 21 Jan 2020
Terry Herholdt (56) word in Gonubie in die Oos-Kaap groot. Sy matrikuleer aan die Cambridge High School te Oos-Londen. Omdat perde haar passie is, tre…
Titel: Kweek dit self Outeurs: JJ van Rensburg & Tinus Oberholzer Uitgewer: Briza Publikasies ISBN: 978-1-920217-96-9 Kweek dit self deur JJ van R…
Titel: Dit proe soos huis Outeur: Herman Lensing Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978-0-7981-7991-1 Dit proe soos huis deur Herman Lensing Herman …