Dr CJH (Johan) Coetzee, 'n bedryfsielkundige met 'n doktorsgraad in leierskap in prestasie en verandering, se jongste boek getiteld Opgee se gat! het …
'n Splinternuwe uitgawe van dr. Pieter van Jaarsveld se topverkopboek getiteld Dink jouself gelukkig het pas by Lux Verbi verskyn. Dink jouself gelukk…
Ek het onlangs vertel dat ek die voorreg gehad het om met 'n nuwe grondeienaar, Hans Tredoux*, se vrou, Elanie*, te gesels. Hulle het vroeër vanjaar '…
Ek het onlangs die voorreg gehad om met 'n grondeienaar se vrou te gesels. Hans Tredoux* het pas 'n plasie in die Oos-Kaap naby Jeffreysbaai aangeskaf…
Negatiwiteit verkoop koerante — 'n Valse Negatief Kom ons wees eerlik — negatiewe opskrifte trek aandag. Dis nie 'n sameswering nie, dis menslike siel…
In ‘n tyd van krisisse en onsekerheid, is daar plekke waar hoop geplant en oplossings gevier word. KragDag 2025, die inspirerende selfstandigheid-eksp…
Ek was baie opgewonde toe ek hoor die gasvrye Willie Strauss se jongste resepteboek getiteld Sinkhuisresepte is pas deur Lapa gepubliseer, want ek het…
Dis ’n vraag wat jou as ouer diep laat dink. Hoe lyk jou kind se plek in ’n wêreld wat vinniger verander as ooit tevore? Sal hulle gereed wees vir ’n …
Die onlangse ondertekening van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (BELA-wet) deur president Cyril Ramaphosa het landwyd ’n storm van kommer ver…
Die EduXplore Ekspo, wat op 10 Mei 2025 by die Heartfelt Arena in Pretoria plaasvind, is ’n unieke geleentheid vir ouers, onderwysers en studente om a…