Melissa Ciummei, ‘n finansiële belegger uit Noord-Ierland, het haar bedenkinge en ‘n ernstige bekommernis uitgespreek dat inentingspaspoorte (“entings…
Die bekende Herman Lensing, kosredakteur van die tydskrifte SARIE en SARIE KOS en aanbieder van verskeie van sy eie gewilde kosprogramme op TV, se ses…
Dit was vir my ’n voorreg om met Elsabé Ebersohn te gesels oor die dienste en produkte wat sy aanbied. Elsabé, ’n ingenieur van beroep, is ’n spontane…
Tydens die Sakeliga KragDag 2021 ekspo was die onderwerp van die Medies en Gesondheid-paneelbespreking: Vanuit 'n Etiese perspektief hoe behoort die O…
Plaasmoorde, soos dit vandag voorkom, is nie ‘n nuwe verskynsel in Suid-Afrika nie. Alhoewel die rolspelers verander bly die motiewe in baie gevalle d…
Die munisipale verkiesing is agter die rug en die stemgeregtigdes van Suid-Afrika het hulle wens uitgespreek. In die aanloop van die verkiesing reeds …
Penguin publiseer Mynie speel met vuur deur Mynie Steffens. Ek hou graag Mynie Steffens se braaiproe-kookboek getiteld Mynie speel met vuur aan KragDa…
Ek is in die bevoorregte posisie dat ’n naby familielid ’n finansiële adviseur is en dat ek haar altyd kan nader wanneer ek wonder of ek my geldsake n…