Dr. Tony Dippenaar
Dr Tony Dippenaar was as chirurg en ortopeed vir 28 jaar in die SA Geneeskundige Dienste werksaam en het ook in dié tydperk verskeie bevelsposte beklee. Tydens Operasie Savannah in Angola (1975/76) word hy aangestel as die Mediese Bevelvoerder van die SAW Magte en verwerf onder die troepe die eervolle en nimlike bynaam van die “Snydokter van Cela”. Hy is tans ‘n deeltydse lektor aan die UP se Mediese Fakulteit, waar hy trauma-opleiding aan mediese studente doseer.
Medies 6 Mar 2019
In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodm…
Gesondheid 20 Feb 2019
In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodm…
Medies 6 Feb 2019
Plaasgemeenskappe leef uiteraard in relatiewe afsondering en moet dus in ‘n groot mate selfversorgend wees … vandaar die gesegde: ”‘n boer maak ‘n pla…