Prof Willie Cronje
Willie Cronje beklee tans ‘n leerstoel by Wits Universiteit. (Alstom Chair for Clean Energy Systems Technology) Het B.ing Elektries by Randse Afrikaanse Universiteit verwerf in 1985. Daarna M.Ing in Elektriese ingenieurswese ook by RAU in 1988. Na nasionale diensplig en kort periode by WNNR as personeellid by RAU 1990. Verwerf D.ing in 1993 en doen vir een jaar post-doktorale studies by Paderborn Universiteit in Duitsland in 1994/95. Sedert 2004 by Wits as professor vir elektriese masjiene en tans gefokus op energiestelsels wat tot 100% op hernubare energie staatmaak. Spesiefieke belangstelling in alleenstaande energiestelsels vir dele van Afrika waar geen/min infrastruktuur beskikbaar is.
Energie 28 Jul 2018
Ekonomiese en geopolitiese verwikkelinge in die huidige era lei tot vrae oor die toekoms van elektrisiteitsvoorsiening. Dit geld wêreldwyd, maar ook i…