TLU SA
Die prys van transformasie
Na ‘n proses van bykans 18 maande het minister Thoko Didiza, op die dag van haar Begrotingsrede, die sogenaamde Agricultural Agro-processing Master Pl…
Familie-boere en verbruikers – belangrike skakels in die landbou-waardeketting
Sedert 1897 is TLU SA dáár vir die kommersiële boer wat meestal as familie-boerderye funksioneer. Daar word altyd gesê dat indien mens vir die toekoms…
TLU SA se Traumafonds
Die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing gaan gebuk onder ‘n verskeidenheid uiteenlopende bedreigings. In ‘n normale land sou mens dit kon ervaar dat die…
Minimumloon vir plaaswerkers verhoog werkloosheid en kospryse
TLU SA het in ‘n persverklaring hulle skok en teleurstelling uitgespreek oor die nasionale minimumloon vir plaaswerkers wat op 1 Maart 2021 in werking…
Presisie-optrede nodig in die tyd
Suid-Afrika gaan gebuk onder falende prosesse in vele opsigte. In hóé 'n mate die gevolge van "affirmative action" se prys te duur geword het om voor…
‘n Afgebreekte stad sonder ‘n muur
Die Spreuke-digter sê: " ‘n Afgebreekte stad sonder ‘n muur, so is ‘n man wat sy gees nie kan inhou nie.” TLU SA se Uitvoerende komitee (UK) het onlan…
Onteiening sonder vergoeding – agtergrond en menings
Onteiening sonder vergoeding is baie in die nuus. Op 6 Desember 2019 is die Voorlopige Agtiende Wysigingswetsontwerp vir die Grondwet deur die Parleme…
TLU SA op koers na die toekoms
Sedert 1897 is TLU SA betrokke in die landbou-omgewing om as mondstuk vir sy lede, naamlik kommersiële boere op te tree. Deurlopend het TLU SA insette…
Onteiening van grond sonder vergoeding
Sedert die ANC aan die einde 2017 op hul konferensie 'n besluit geneem het dat onteiening sonder vergoeding voortaan deel van hul beleid sal wees, het…