Soos die meeste Suid-Afrikaners geniet my huisgesin ook ‘n bietjie stywe mieliepap en sous saam met braaivleis. Moet seker die Transvaalse kultuur wee…
Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende …
Gedurende KragDag 2018 doen Prof Willie Cronje 'n aanbieding in die Raadsaal waarin hy ‘n kykie gee na die energie-situasie op internasionale, nasiona…
Op 9 Augustus 2018 het Adv Peter O'Halloran in die KragDag Raadsaal 'n aanbieding gedoen met die tema Libertariese beskouing, watter invloed het dit o…
“Hoe neem Jan Alleman verantwoordelikheid vir sy eie veiligheid as die staat se veiligheidstukture gefaal het, hom in die steek gelaat het óf vir hom …
Leviathan deur Thomas Hobbes Tydens die era van die moderne territoriale state (dit wil sê die era van omstreeks die 1500’s tot en met vandag) woed di…
Die storie gaan so… ‘n Professor by ‘n groot universiteit het aan ‘n aantal uitruilstudente, wat van reg oor die wêreld gekom het, klas gegee. Een bes…
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 13:30 en 14:30 in die Raadsaal op die KragDagterr…