Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterr…
Biogas is ‘n bio-brandstof wat op ‘n natuurlike wyse geproduseer word deur die afbraak van organiese materiaal (plant- en diere-reste) en bestaan uit …
Voorwaar het dit rimpelings veroorsaak toe Nersa hulle voorlopige raadplegende voorstel ten aansien van “Rules for Registration of Small-Scale Embedde…
In ‘n vorige artikel het ons na mikrobeheerders en in die besonder na die Arduino-mikrobeheerder gekyk. In nog ‘n artikel is die verskillende aanwendi…
In 1986 het die tydskrif, The Economist, die eerste keer die sogenaamde Big Mac® Indeks gepubliseer wat ‘n tong-in-die-kies poging was om die Koopkrag…
Daar bestaan egter nie ‘n “Moore” se wet ten aansien van tegnolgieontwikkeling op die gebied van die stoor van elektriese energie nie. Alhoewel tegnol…
Meeste ondernemings se bemarkings-oogmerk is daarop gerig om nuwe klante (customers) of kliënte (clients) te werf. Volgens die woordeboek word die woo…
Wat is die verskil tussen ontdekking, uitvinding en innovasie? Dit lyk asof daar redelik eenstemmigheid is dat ontdekkings iets is wat vantevore reeds…
Die rampomp is nie ‘n nuwe uitvinding nie, trouens die ontwerp is al bykans 300 jaar oud. Tog is daar vandag nog baie aanwendings vir hier “ou” uitvin…